Die Andrew Murray-prysfonds word beheer deur ‘n Ledevergadering en ‘n Uitvoerende Raad (sien die Grondreëls vir hulle funksies).
Die administrasie word deur Christelike Lektuurfonds (CLF) behartig.
LEDEVERGADERING 2022
| LEDEVERGADERING 2022 |
|---|
| Frits Gaum (Groote Kerk) – Voorsitter |
| Bettina Wyngaard (Bisdom Valsbaai) – Ondervoorsitterr |
| Susan Jordaan (Lux Verbi) |
| Reggie Nel (Fakulteit Teologie, US) |
| Francois Viljoen (Fakulteit Teologie, NWU) |
| Johan Buitendag (Fakulteit Teologie en Religie, UP) |
| Rantoa Letsosa (Fakulteit Teologie en Religie, UV) |
| Eddie Orsmond (Christelike Lektuurfonds) |
| Danie Langner (FAK) |
| Frederick Marais (NG Kerk-Kuratorium, Stellenbosch) |
| Laurie Gaum (Sentrum vir Christelike Spiritualiteit) |
| Attie van Wijk (Murray-familiebond) |
| Nelus Niemandt (Hugenote Kollege) |
| Charmel Flemming (ATKV) |
| Vakant (NG Gemeente, Wellington) |
| Lenois Stander (Bybel-Media) |
| Vakant (VGKSA, Streeksinode Kaapland) |
| Dawie Crous (Stigting F&R Crous) |
| Trudie Retief (AOSIS Publishing) |
| Veronica Scholtz (LUCA – Penguin Random House) |
| Charmaine Stoffberg (Finansiële administrasie) |
| Eleanor Steenberg (Skakelpersoon) |
UITVOERENDE RAAD (2022)
| UITVOERENDE RAAD (2022) |
|---|
| Frits Gaum (Voorsitter) |
| Bettina Wyngaard (Ondervoorsitter) |
| Eddie Orsmond |
| Susan Jordaan |
| Francois Viljoen (Fakulteit Teologie, NWU) |
| Nelus Niemandt |
| Reggie Nel |
| Laurie Gaum |
| Charmaine Stoffberg (Adviserend) |