Die Uitvoerende Raad vra jaarliks in Oktober vir media-instansies om boeke/produkte van hoogstaande gehalte vir die pryse in te skryf (sien Grondreëls).
Die Uitvoerende Raad mag besluit om boeke/produkte wat nie deur media-instansies vir die pryse ingeskryf is nie, vir inskrywing te oorweeg.
Enige persoon of instansie is welkom om boeke/produkte wat in terme van die Grondreëls vir die pryse oorweeg behoort te word, aan die Uitvoerende Raad voor te lê.
Adres vir voorleggings:
Administrasie Andrew Murray-prysfonds, CLF, Oude Pont Straat 19, Wellington, 7654
INSKRYWINGSVORM ANDREW MURRAY PRYS
ENTRY FORM ANDREW MURRAY DESMOND TUTU PRIZE
ENTRY FORM DESMOND TUTU GERRIT BRAND PRIZE
.