Andrew Murray-Prys

Johan Vorster se “Kerslied” ontvang hierdie toekenning. kykNET wou met hulle Kersfeesblyspel 2022 opnuut terugkeer na die Bybelverhaal oor Jesus Christus se geboorte. Die blyspel sluit af met ’n lied deur een van die mees  gerekende Afrikaanse liedjieskrywers, Johan Vorster. Hy het met min tyd tot sy beskikking ’n pragtige lied geskryf wat op gesinne fokus – ’n boodskap oor saamwees en hoop. Die Andrew Murray-FAK-toekenning gee erkenning aan dié eietydse Kersliedkomponis.

Copyright © 2023 Andrew Murray-Prys