DT-GB- Vorige pryswenners

 DesmondTutu-GerritBrandPrize_logo.indd

Die volgende skrywers het die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk gewen: 

  • 2015: Lisel Joubert Ontmoeting met heiliges – Verhale van hoe mense hulle geloof geleef het uitgegee deur Naledi
  • 2016: Annette Potgieter (redakteur), Jong teoloë praat saam, uitgegee deur Bybel-Media
  • 2017: Lauren Jacobs, Yehudit/Judit, uitgegee deur Lux Verbi
  • 2018: Pierre du Plessis: Jesus ruik na mirre en stof, uitgegee deur Lux Verbi
  • 2019: Siya Khumalo: You have to be Gay to know God, uitgegee deur Kwela Books
  • 2020: Debuut-redakteur en -skrywers van Ongekaart, uitgegee deur Bybelkor
  • 2021: Ivor Swartz: Die verlore seun vannie Gaaitjie, uitgegee deur Lux Verbi