Afrikaanse Teologiese Artikels Die volgende persoon het die Andrew Murray-prys in die kategorie Afrikaanse Teologiese Artikels gewen: 2003: Dirkie Smit vir die artikel In diens van die tale Kanaäns? wat in 2002 in die NGTT gepubliseer is