Afrikaanse Christelike Joernalistiek Die volgende persoon het die Andrew Murray-prys in die kategorie Afrikaanse Christelike Joernalistiek gewen: 2006: Adri-Louise van Renen vir die artikel ’n Kerstafel van hoop wat verskyn het in LIG van Desember 2005/Januarie 2006