Afrikaanse Christelike Boeke
Die volgende skrywers het die Andrew Murray-prys in die kategorie Afrikaanse Christelike Boeke gewen:
- 1980: Ferdinand Deist, Tussen angs en sekerheid, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers
- 1982: Juliana Nothnagel: Ons eie Kleuterbybel, uitgegee deur NG Kerk-Uitgewers
- 1984: Hennie Rossouw, Die sin van die lewe, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers
- 1986: IL de Villiers, Depressie: die siekte van ons tyd, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers
- 1988: Jasper Burden en Ferdinand Deist, Kom ons doen Bybelstudie, uitgegee deur Acacia
- 1990: Maretha Maartens, ’n Pot vol winter, uitgegee deur HAUM
- 1992: Julian Müller, Die erediens as fees, uitgegee deur NG Kerkboekhandel
- 1994: Berta Smit, Juffrou Sophia vlug vorentoe, uitgegee deur Queillerie
- 1996: FA Venter, Die keer toe ek my naam vergeet het, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers
- 1998: Gideon Joubert, Die groot gedagte, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers
- 2000: Wil Vosloo, Fika van Rensburg e.a., Die Bybellennium, uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy
- 2002: TT Cloete, Psalmomdigting in Liedboek van die Kerk, uitgegee deur NG Kerk-Uitgewers
- 2004: Jan van der Watt (red), Die Bybel A–Z, uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy
- 2006: Allan Boesak, Vlug van Gods verbeelding, uitgegee deur Sun Press Media
- 2008: Jan A du Rand, Die A–Z van Openbaring, uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy
- 2010: Stephan Joubert, Jesus – ’n radikale sprong, uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy
- 2012: Frits Gaum, Fluit-fluit die kerk is uit?, uitgegee deur Bybel-Media
- 2014: Jan du Rand, Die Einde, uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy
- 2016: Barend Vos, Die ewigheid in my hart, en uitgegee deur Lux Verbi