Christelike Beeld-en-Klank-produksies

AM DTLogo

Die volgende persone het die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys in die kategorie Christelike Beeld-en-Klank-produksies gewen:

  • 2007:  Heartlines – die massamediaprojek vir die televisiereeks Eight Weeks, Eight Values, One National Conversation wat van 16 Julie tot 10 September 2006 op SABC 2 uitgesaai is
  • 2008:  Frans Cronjé, Global Creative vir vollengte film Faith like Potatoes