Teologiese Artikels
Die volgende persoon het die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys in die kategorie Teologiese Artikels gewen:
- 2007: Cornel du Toit vir die artikel Secular Spirituality versus Secular Dualism: Towards postsecular holism as model for a natural theology wat verskyn het in die Hervormde Teologiese Studies van 2006.