DT-GB-pryswenners

 DesmondTutu-GerritBrandPrize_logo.indd

Die volgende skrywers het die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk gewen: 

  • 2015: Lisel Joubert Ontmoeting met heiliges – Verhale van hoe mense hulle geloof geleef het uitgegee deur Naledi
  • 2016: Annette Potgieter (redakteur), Jong teoloë praat saam, uitgegee deur Bybel-Media
  • 2017: Lauren Jacobs, Yehudit/Judit, uitgegee deur Lux Verbi