Afrikaanse Teologiese Artikels

AM Logo

Die volgende persoon het die Andrew Murray-prys in die kategorie Afrikaanse Teologiese Artikels gewen:

  • 2003: Dirkie Smit vir die artikel In diens van die tale Kanaäns? wat in 2002 in die NGTT gepubliseer is