Beheerliggame

Die Andrew Murray-prysfonds word beheer deur ‘n Ledevergadering en ‘n Uitvoerende Raad (sien die Grondreëls vir hulle funksies). Die administrasie word deur Bybel-Media behartig.

LEDEVERGADERING (2017)

  • Mnr Herman Bailey (Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging – ATKV)
  • Prof Johan Buitendag (Teologiese Fakulteit, Universiteit Pretoria)
  • Mnr Timo Crous (Stigting F & R Crous)
  • Dr Frits Gaum (Groote Kerk) – Voorsitter
  • Ds Bennie Janse van Rensburg (NG gemeentes, Wellington)
  • Dr Danie Langner (Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings – FAK)
  • Me Susan Jordaan (Lux Verbi)
  • Prof Fanie Snyman (Teologiese Fakulteit, Universiteit Vrystaat)
  • Mnr Dawie Theron (FHBC)
  • Ds Willie van der Merwe (Hugenote Kollege – Ondervoorsitter)
  • Prof Hendrik Bosman (Teologiese Fakulteit, Universiteit Stellenbosch)
  • Prop Laurie Gaum (Sentrum vir Christelike Spiritualiteit)
  • Dr Frederick Marais (Kuratorium van die NG Kerk, Stellenbosch)
  • Me Charmaine Stoffberg (Christelike Lektuurfonds)
  • Ds Leon Venter (Bybel-Media)
  • Mev Marí Joubert (notule-sekretaris)

UITVOERENDE RAAD (2017)

  • Dr Frits Gaum (Voorsitter)
  • Ds Willie van der Merwe (Ondervoorsitter)
  • Mnr Herman Bailey
  • Prof Johan Buitendag
  • Dr Danie Langner
  • Prof Fanie Snyman
  • Me Charmaine Stoffberg
  • Prof Francois Viljoen